Gesels Goedkoper

May 4, 2012

If you're new here, you may want to subscribe to my RSS feed. Thanks for visiting!

HOE kommunikeer jy deesdae? Maak jy nog so gereeld oproepe soos voorheen?

Ek het die afgelope ruk besef ek raak effens geïrriteerd met aanhoudende oproepe. Ek luister lankal nie meer na my stemposboodskappe nie en voel deesdae gemakliker om per e-pos, SMS of een van die ander boodskapprogramme op my selfoon te kommunikeer.

Ek verkies natuurlik om deesdae van What’s App gebruik te maak. Indien jy dit nog nie op jou selfoon geïnstalleer het nie, gaan kyk sommer dadelik of dit met jou selfoon versoenbaar is en indien dit is, sal die program jou baie geld spaar. Dit werk net soos ’n SMS maar met baie minder koste. Dit gebruik ook jou telefoon se nommerdatabasis, so jy sal nie nodig hê om vriende se pinkodes of ander kodes in te tik nie. Indien hulle ook die program het, sal jy hulle in die program gelys sien.

Die groot voordeel van die programme is jy steur mense nie. Indien ek ’n boodskap ontvang, kan ek besluit of ek dit dadelik wil lees en wanneer ek dan op die boodskap wil reageer, kan ek tot besluit ek wil die boodskap heeltemal ignoreer. Indien ek ’n oproep ontvang, moet ek dadelik alles los en aandag gee aan die een wat my bel.

Ons lewe in ’n wêreld waarin ons elke dag groot uitdagings aandurf en indien ons vir elke oproep alles moet los, sal ons nêrens kom nie.

Is dit nie tyd dat jy jou onderneming aanpasbaar maak vir navrae wat nie telefonies plaasvind nie? Wanneer het jy ’n SMS-navraag vir jou onderneming ontvang en gereageer? Is dit nie tyd nie?

Dit kan so maklik gedoen word.

  • 0

    Google Alerts

    April 29, 2012

    ONE of the tools Google provide which I believe is of incredible value, is Google Alerts.
    If you are a company, a researcher, someone who likes to stay up to date on specific issues or maybe just someone who would like to know if anybody is writing something online about you or your company, then this [...]

  • 0

    Internet prices to drop

    April 24, 2012

    THIS week MWeb dropped the price of their uncapped 1Mbps ADSL internet subscription. Is this the start of more price decreases?
    I have noticed that MWeb has left most of their other packages unchanged but only time will tell if this is a step to test the waters and to see if there is an increased [...]

  • 0

    If an 80-year-old can, so can you!

    April 13, 2012

    THIS past week we spent in KwaZulu-Natal, really just relaxing a bit and at times I was even “off-line”. Fortunately for me my wife now shares my obsession with the internet and the idea of always being online and being connected.
    But this week I would love to share something with you that happened on the [...]

  • 0

    Social Gaming

    April 6, 2012

    SOCIAL gaming is really taking off, and I love it. Yes, for a long time we have had the Farmville and Cityville players on Facebook, but for the past few months social gaming on the iOS, BlackBerry and Android platforms have grown considerably.
    I have fallen into this trap and unlike most online social games the [...]

Home | FREE FAX TO EMAIL | Nico Baird | Nico Baird

Switch to our mobile site