Comments on: About

By: Albertus
Geluk met die werf!

Ek volg nou al ‘n geruime tyd jou “feed” en die onderwerpe hier is nogal van goeie gehalte.

Ek self is betrokke by webwerf administrasie, nie soseer ontwerp daarvan nie. Ek is nog maar ‘n beginner wat dit aan betref.

Gaan besoek gerus my werf by kuberreg.com en soos jy kan aflei is dit ‘n werf wat die reg en die internet bymekaar wil bring en dit in Afrikaans.

Jy is ook meer as welkom om ‘n bydrae te maak.

Bloemfonteinse groete uit Engeland!

Albertus